Neo-liberalisme (Internasionale verhoudinge)

In die studie van internasionale verhoudinge verwys neo-liberalisme na 'n denkskool wat glo dat state wel of ten minste eerstens gefokus moet wees om absolute voordele te beding, eerder as slegs relatiewe voordeele teenoor ander state te bekom. Neo-liberalisme is 'n hersiene weergawe van liberalisme.

Benewens neo-realisme is neo-liberalisme een van die twee mees invloedryke kontemporêre benaderings in die internasionale verhoudinge. Hierdie twee perspektiewe het die afgelope drie dekades internasionale verhoudingsteorie oorheers.[1]

  1. Powell 1994, p. 313.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search